Itula gesels oor eerste dag in die amp

Die bekende Namibiese menseregte prokureur wat in die buiteland woon, het op X ‘n uitgebreide onderhoud met die leier van die Independent Patriots for Change, dr. Panduleni Itula gevoer. Fillemon Shikomba glo Itula staan ver bo uit van die ander kandidate. Tydens die onderhoud het Itula sy eerste stappe, sou die IPC die verkiesing wen, so uiteengesit.