Nampol sê oor hemelhoë misdaadvlakke

Misdaad is ‘n probleem in Namibië. Alhoewel onlangse data ‘n afname in sekere kategorieë aandui, is daar voortdurende kommer oor veediefstal, eiendomsmisdade, geweldsmisdade en georganiseerde misdaad. NamPol se weeklikse misdaadverslae wys ‘n toename in huisbraak. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol gesels wat ‘n rede hiervoor gee.