KZN-owerhede sê mense moet eerder tuis bly

Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, doen ‘n beroep op inwoners en motoriste of van die paaie af te bly en selfs alternatiewe roetes te vermy, aangesien gure weerstoestande na verwagting sal vererger. Hy sê provinsiale rampbestuurspanne werk saam met maatskaplike vennote om verligting te bring aan gemeenskappe wat geraak is. Buthelezi sê die swaar sneeuval het bome ook laat omval, wat die situasie verder bemoeilik: