SA-regering hou bilharzia, bek-en-klouseer fyn dop

Die buurland se kabinet monitor die uitbreking van bek-en-klou-seer en bilharzia noukeurig. ʼn Uitbreking in die Sarah Baartman-distrik in die Oos-Kaap het gelei tot ʼn beroep op veeboere om die beweging van diere te beperk. In Limpopo is 150 gevalle van bilharzia bevestig en verskerpte inperkingsmaatreёls in ingestel. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshaveni…