NEFC loods manifes, beloof maatskaplike toelae
Die National Empowerment Fighting Corruption-party, NEFC, het sy manifes by Havana-nedersetting in Windhoek bekend gestel. Stefanus Mathews, visepresident van die party, sê hulle beoog om werklose Namibiërs ‘n maatskaplike toelae van 1 750 Namibiese dollar te gee en weer Bybelstudie in skole in te stel. Mathews het meer oor hul manifes.