AfriForum veroordeel Nersa se plan om te appelleer oor tariewe

AfriForum sê hy is nog nie amptelik in kennis gestel deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika oor sy klaarblyklike plan om te appelleer teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof oor munisipale kragtariewe nie. NERSA se appèlaansoek is in Augustus van die hand gewys, wat tariefverhogings sonder koste-van-verskaffingstudies ongeldig verklaar het. Morné Mostert van AfriForum veroordeel NERSA se benadering en moedig verbruikers aan om onwettige tariefverhogings uit te daag: