Trump-Harris debat: Immigrasie

Die debat tussen Donald Trump en Kamala Harris oorheers die internasionale nuustoneel. ABC News, wat die gasheer was, het talle belangrike kwessies onder die loep gehad, insluitend die gebeure van 6 Januarie. Trump is gevra of hy dink hy kon enigiets beter daardie dag gedoen het, en hy het soos gedurende die res van die debat, gespring na immigrasie toe en weer vir Harris vir die krisis blameer.

Harris het die feite reggestel.