Trump-Harris debat: Oekraïne

Die oorlog in die Oekraïne het ook onder die loep gekom tydens die debat tussen die Amerikaanse presidensiële kandidate Donald Trump en Kamala Harris. Trump het net lof vir Russiese president Vladimir Putin en het herhaaldelik gesê as hy president was, sou die oorlog nooit begin het nie. Hy het die onderwerp so aangespreek.

En Harris het haar antwoord so verwoord.