Valke vorder met staatskaping

Die nasionale hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het die inhegtenisneming aangekondig van meer as 30 verdagtes wat verbind word met staatskaping. Lebeya het die media toegespreek en drie skuldigbevindings uitgelig, onder wie die voormalige hoof van ingenieurswese by PRASA Daniel Mthimkhulu se vonnis van 15 jaar. Hy waarsku diegene wat betrokke is by staatskaping hulle sal vervolg word, en beklemtoon ernstige gevolge vir die skending van die publiek se vertroue in belangrike instellings: