Beter beheer nodig oor betaling van bedrieglike eise

Die parlementêre Staande Komitee oor Openbare Rekeninge vra streng stelsels en interne beheer in die Gesondheid- en Justisie-departement om die staat teen bedrieglike regsfirmas te beskerm. Die Spesiale Ondersoekeenheid het onthul hy het voorkom dat die staat 3 miljard Suid-Afrikaanse rand aan bedrieglike mediese regseise verloor. Skoor se voorsitter, Songezo Zibi, sê dis ook belangrik om kennis te neem van baie geldige eise wat behoorlik verwerk moet word: