NV alweer in reses? Baie swak, sê IPC voorsitter

Sittings van die Nasionale Vergadering het gister hervat, en is onmiddelik daarna weer uitgestel na volgende week. Volgens die wetgewers het hulle tyd nodig om deur parlementêre dokumente te gaan, soos aanpassings aan die huweliks-wetsontwerp deur die Nasionale Raad. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die IPC se nasionale voorsitter en raadslid van die Windhoek-Oos kiesafdeling, Brian Black, wat nie gelukkig is nie.