Amnestie-maand vir onwettige wapens skop af

Die Namibiese polisie het weer amnestie-maand tydens September. Lede van die publiek word aangemoedig om onwettige vuurwapens en ammunisie in te handig gedurende die maand, sonder enige vervolging. Gewapende misdaad neem toe en talle wapens word ook as gesteel aangemeld. Die amnestie-maand poog om by te dra tot veilige gemeenskappe en misdaad te bekamp.