All Blacks sal voortbou op positiewes van eerste toets

Nieu-Seeland se voorspeler-afrigter, Jason Ryan, sê hulle wil in die tweede Kampioenskapstoets in Kaapstad voortbou op die positiewe aspekte van die eerste toets teen Suid-Afrika. Die All Blacks het 27-31 teen die Springbokke verloor op Ellispark. Ryan sê hulle kyk na kwessies soos die afname in intensiteit en gebrek aan punte in die laaste kwart van die eerste toets: