Nie manifeste, maar oortuiging sal kiesers lok
Die land het twintig geregistreerde politieke partye en nog net die PDM, die Republikeinse Party en Swanu het hul verkiesingsmanifeste vrygestel. Die Affirmative Repositioning-party het ‘n tydige vrystelling van hul manifes belowe, terwyl Swapo en die LPM na verwagting hul manifeste vandeesmaand sal vrystel. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder dr. Marius Kudumo gepraat, wat partye het meer nodig as net manifeste.