Meer oor opheffing van longsiekte beperkings
Die landbouministerie het alle beperkings wat ingestel is na ‘n uitbreking van longsiekte naby Opuwo met onmiddellike effek opgehef. Die Direktoraat Veeartsenydienste sê verskeie maatreëls is getref en onder andere is 1 238 beeste ingeënt. Die ministerie se woordvoerder, Jona Musheko, gee meer inligting.