Rassespanning in landelike SA onder die loep

Die moord op twee vroue in Limpopo wie se liggame in ‘n varkhok aangetref is, het debat laat opvlam oor rassespanning in landelike Suid-Afrika. Die boer Zachariah Olivier en twee werknemers, wat aangekla word dat hulle die vroue geskiet het weens betreding, het in die hof verskyn. Die direkteur van die Instituut vir Rassebetrekkinge Gabriel Crouse het aan Newzroom Afrika gesê bewerings van rassisme vereis duidelike bewyse: