Digitale ekonomie in SA het reuse-potensiaal

‘n Nuwe verslag deur Naspers en die Mapungubwe Institute for Strategic Reflection het onthul Suid-Afrika se digitale platform-ekonomie kan teen 2035 91,4 miljard Suid-Afrikaanse rand tot die ekonomie bydra. Die uitvoerende hoof van Naspers Phuthi Mahanyele-Dabengwa lig die transformerende potensiaal uit van digitale platforms en voorspel bruto binnelandse produkgroei van 0,02-persent in 2022 tot 1,38-persent teen 2035, wat ‘n aansienlike ekonomiese groeivooruitsig is: