SME-sake is kritiek vir werkskepping

Die ekonoom Maphefo Sipula sê Suid-Afrika se ekonomie sukkel om werksgeleenthede te skep, met bykans 8,4-miljoen mense wat tans werkloos is. Sipula sê die hoë koers onder jongmense is ‘n bron van kommer. Sy het gesê hulp aan kleinsake-ondernemings is ‘n kritieke oplossing vir werkskepping en ekonomiese herstel: