Grenssluitings vir groente-invoere… Namibië kan nie afhanklik op SA wees nie

Die kwessie van invoerbeperkings in Namibië en ‘n verbod in Botswana is steeds in die nuus. Die buurland se landbouminister John Steenhuisen het sy kommer oor die beperkings uitgespreek. Maar, Namibië beheer sy invoere uiters goed om plaaslike produksie en marktoegang te verseker. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, tegniese akkerbou-adviseur by Agribank, oor die kwessie gesels.