Zambiër vas as meesterbrein van ontvoeringsindikaat

’n Veertigjarige man is met sy aankoms uit Zambië by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem. Hy is glo een van die baasbreine van ‘n ontvoeringsindikaat wat sakemanne in Suid-Afrika vir lospryse teiken. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die Zambiese burger word spesifiek verbind met die ontvoering van ‘n 63-jarige sakeman, wat verlede maand in Roodepoort ontvoer is: