Dit word nou vinnig warm, reën kom eers later
Dit gaan vinnig begin warm word al sal oggend- en aandtemperature in die komende weke nog koel wees. Dit is volgens die ‘n onafhanklike weerkundige, Johan van den Berg. Hy gesels oor die volgende paar maande, en oor vooruitsigte vir reën.