Trump hou aan met beledigings te midde van oproepe om beleid te bespreek

Oudpresident Donald Trump loop deur, ook binne sy party, omdat hy nie sy teenstander Kamala Harris op beleid aanvat nie maar haar eerder beledig. Hy het by sy jongste saamtrek haar weer aangeval sonder om enige werklike gewig agter sy woord te sit.