SA-werkloosheid is tikkende tydbom
RISE Mzansi sê Suid-Afrika se werkloosheidskoers is ‘n tikkende tydbom wat dringend aandag moet kry. Sowat 8,4-miljoen mense in die land is nou werkloos en meer as 75-persent van die mense is vir meer as ‘n jaar lank sonder werk. RISE Mzansi se woordvoerder, Gugu Ndima, sê die stabilisering en die ekonomie, asook die skepping van werkgeleenthede wat leefbare lone betaal, is van die belangrikste verantwoordelikhede van die sewende administrasie: