Tiener in Oostenryk beken Taylor Swift-komplot
‘n Oostenrykse tiener wat in hegtenis geneem is oor ‘n beweerde komplot om ‘n Taylor Swift-konsert in Wene aan teval, het beplan om ‘n selfmoordaanval uit te afkomstig is van Noord-Masedonië, het ‘n volledige bekentenis in aanhouding gemaak, het Franz Ruf, Oostenryk se hoofdirekteur vir openbare veiligheid, op ‘n nuuskonferensie gesê. Die verdagte het ‘n aanval op die geraamde 20 000 Swifties wat buite Wene se Ernst Happel-stadion bymekaar sou kom, beplan. Twee ander Oostenrykse jeugdiges van 17 en 15 jaar oud is ook oor komplot aangehou.