Meer vroue moet by SA-sport betrek word

Die Suid-Afrikaanse Stigting vir Vroue en Sport sê hoewel vordering gemaak is met vroulike verteenwoordiging, moet die sportsektor nog baie doen om geslagsgelykheid te bereik. Stigter Muditambi Ravele is vol lof vir beleid wat vroue in sport ondersteun. Sy het in ‘n gesprek met die SABC verwys na die rol wat verhoogde deelname speel in die bevordering van die bemagtiging van vroue en geslagsgelykheid: