SA-muurbaltoernooi die naweek
Die beste Suid-Afrikaanse muurbaltalent in die land stap die naweek op die baan vir die nasionale mans- en vrouetitels. Die SA Nasionale Toernooi begin Vrydag by die V&A Waterfront in Kaapstad. Die verdedigende manskampioen, Dewalt van Niekerk, sê hy is opgewonde om terug te wees om sy titel te verdedig: