Landbou benodig organisasie, leierskap

Vrystaat Landbou se 120ste jaarkongres vind tans plaas buite Bloemfontein. Die uitvoerende direkteur van Agri SA, Johan Kotzé, het die kongres toegespreek oor die belangrikheid van georganiseerde landbou, asook die bevordering van leierskap in die bedryf. Kotzé deel sy mening.