Suide-boere het uitdagings met droogte

Met erge droogtetoestande wat regoor die land heers, word voedselsekerheid in baie landelike gebiede bedreig. Vee- en wildgetalle moet ook versigtig bestuur word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Louisa Campbell, ‘n boer en Swakara-produsent van Lovedale-boerdery in die Karas-streek, oor die situasie in daardie omgewing.