Konstruksiemafia verwring konstruksiebeleid

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die konstruksiemafia verwring die beleid wat vir die sektor ingestel is. ‘Die ‘n Misdaadkenner van die instituut Lizette Lancaster sê die 30-persent beskermingsfooi in die Tesourie se Voorkeurverkrygingsregulasies wil die ekonomiese transformeer om indiwidue en ondernemings te bemagtig. Die regulasies word egter wanvoorgestel deur die konstruksiemafia wat ‘n 30-persent aandeel eis om te keer die perseel word ontwrig: