‘Ons het die uitdagings van GNU verstaan’

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê hulle het nie maklik besluit om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm nie, aangesien hulle ten volle bewus was van die risiko’s en geleenthede wat daarmee gepaard gaan. Hy het gister by die opening van die driedaagse ANC Nasionale Uitvoerende Komitee Lekgotla in Boksburg ’n politieke oorsig gegee. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners wil hê die regering van nasionale eenheid moet saamwerk om hul belange te bevorder: