DA sal hom aan die hof werp teen salarisverhogings
Die DA sê hy oorweeg al sy regsopsies om die beplande salarisverhogings van die Stad Johannesburg te keer. Volgens ʼn kennisgewing wat die week by die raad ingedien is, sal senior munisipale bestuurders in die stad salarisverhogings ontvang wat terugwerkend is tot Julie verlede jaar. Nicole Rahn van die DA sê die aanvanklike betaling alleen sal die belastingbetaler 1,5-miljoen-rand kos. Sy sê hierdie verhogings is ʼn aanklag teen die stad: