Hele streek wen met opheffing van beurtkrag
Die opheffing van beurtkrag kan ‘n wesenlike positiewe impak op Namibië en al die ekonomieë in die streek hê. ‘n Suid-Afrikaanse energiekenner, Sampson Mamphweli, glo dat beurtkrag teen die einde van die jaar iets van die verlede kan wees. Kosmos 94.1 Nuus het die siening van die Suid-Afrikaanse ekonoom en energie-kenner Chris Yelland gekry.