Misdaadstatistiek moet op datum wees

Die DA verwelkom die nuus dat die agterstallige misdaadstatistiek volgende maand vrygestel sal word. Die party se nasionale woordvoerder oor die polisie, Ian Cameron, is bekommerd oor die onbeteuelde misdaad in Suid-Afrika. Dit sluit in die moord op ‘n onderwyser in KwaZulu-Natal en massaskietaanvalle die naweek. Hy sê die statistiek sal die SAPD se maatreëls onthul om misdaad te bestry: