Misdaad: Sampofu sê niks het sedert 2022 verander nie

Die Zambezi-goewerneur Lawrence Sampofu sê daar is geen verligting in verband met veediefstal in sy streek nie. Die misdaad het die media in 2022 en 2023 gehaal maar, daar word nie meer daaroor berig nie. Sampofu sê daar is steeds reuse-uitdagings.