Skerp kritiek uit SA oor Israel se deelname aan Spele

Die buurland se Departement van Sport, Kuns en Kultuur het die deelname van, wat hy beskryf as die volksmoordstaat van Israel, in Parys veroordeel. Die adjunkminister, Peace Mabe, sê hulle beskou Israel se deelname as totaal onmenslik, en ‘n aanduiding van die geringskatting van die lewensverlies van duisende Palestyne weens Israel se oorlog, met verontagsaming van die regte van vroue, kinders, mans, bejaardes en sieklike mense: