Rassisme in skole: Aanspreeklikheid en beter opvoeding
Die Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame indie buurland vra vir opbouende dialoog oor die uitwerking van rassisme op skole. Dit volg na bewerings van rassisme teen 12 leerders van die Pretoria High School for Girls wat dissiplinêr verhoor gaan word. Die sekretaris-generaal, Matakanye Matakanye, sê ouers moet hulle kinders opvoed en aanspreeklik gehou word. Hy vra die name van die leerders en hulle ouers moet bekend gemaak word: