Erge hitte is die nuwe normaal
Die Copernicus-klimaatdiens sê Maandag het ‘n nuwe rekordtemperatuur van 17,16°C aangeteken, warmer as die rekord wat op Sondag op 17,09°C gestel is. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres sê uiterse hitte-toestande is die nuwe normaal.