Nuwe malaria-medikasie weerstand ontwikkel in Oos-Afrika
Middelweerstandige malaria in Afrika kan miljoene mense se lewens in gevaar stel, sê wetenskaplikes. Malaria-parasiete wat die uitwerking van die effektiewe middel artemisinien afskud, het in Oos-Afrika ontwikkel. Weerstandsvlakke is besig om skerp te styg. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr. Richard Kamwi, voormalige gesondheidsminister en Namibiese verteenwoordiger van die Eliminate Malaria-veldtog, oor of ons bekommerd moet wees.