Britse minister reageer op Vance-kommentaar oor Moslems en kernwapens
Die Britse minister van buitelandse sake David Lammy het gereageer op die Amerikaanse adjunk-presidentskandidaat JD Vance se kommentaar oor die Verenigde Koninkryk. Vance meen die land is ‘n Islamitiese land met kernwapens.