SA onderwys-ministerie ontevrede oor Bela-wetsontwerp
Die Basiese Onderwys-minister, Siviwe Gwarube, sê haar ministerie sal ‘n versoekskrif aan president Cyril Ramaphosa voorlê vir die terugstuur van die Bela-wetsontwerp na die parlement vir hersiening. Verskeie politieke partye, wat die DA insluit, het die wetsontwerp verwerp. As ‘n lid van die DA het Gwarube beklemtoon dit behoort hersien te word sodat leerders se toekoms nie met verouderde wetgewing op die spel geplaas word nie. Sy het aan die SABC gesê daar is nodige veranderings wat debatteer moet word: