Iran ontken daar’s ‘n komplot om Trump te vermoor
Daar is berigte dat Amerikaanse owerhede het die afgelope weke inligting verkry oor ‘n komplot deur Iran om Donald Trump te probeer vermoor. Dit na hy in 2020 Qasem Soleimani, ‘n Iraniese militêre bevelvoerder. in ‘n sluipmoord aanval vermoor het. Die waarnemende Iraniese minister van buitelandse sake het met die CNN-joernalis Fareed Zakaria hieroor gepraat.
Daar is geen aanduiding dat Thomas Matthew Crooks, die voornemende sluipmoordenaar wat Saterdag probeer het om Trump dood te skiet, met die komplot verbind word nie.