Staatsveiligheidsagentskap sal hersien word, wet moet net bekragtig word
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Staatsveiligheidsagentskap is gereed vir ʼn volledige hersiening. Die EFF noem die agentskap nutteloos en onproduktief terwyl die MK-party kla oor die gebrek aan vermoë om die staat teen kuberaanvalle te beskerm. Ntshavheni sê die opknapping hang af van president Ramaphosa se bekragtiging van die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette: