Waardevolle lesse geleer tydens Portugal-wedstryd
Die Windhoek Bier Welwitschias het 37-22 teen Portugal op die Hage Geingob-stadion verloor. Die wedstryd, wat goed ondersteun was, was teen halftyd 17-13 in Portugal se guns. Die Namibiese kaptein, Danco Burger het na die wedstryd met Sport Wrap gepraat.
En waar die span beter kon vertoon…