LP’s rus weer, mosies-dokument nog nie leeg nie…

Die Nasionale Vergadering is in reses en parlementslede sal eers weer op Maandag, 5 Augustus hulle werksaamhede hervat. Daar is egter 11 kennisgewings op die mosies-dokument, wat teen 11 Julie afgehandel moes word, anders sou hulle verval. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke kommentator Rui Tyitende oor die kwessie gesels.