Eskom moet bykom met tarief-metodologie
Green Connection sê Eskom se voortdurende prysverhogings beteken elektrisiteit word vir al meer mense onbekostigbaar. ‘n Tariefverhoging van 12,75-persent het in April in werking getree. Liziwe McDaid van Green Connection sê ‘n deel van die probleem is die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het nie die metodologie van die tariewe hersien nie, wat dringend moet verander: