Nuwe kinder-LP’s neem Maandag oor

In 2019 is ‘n kohort van 92 jeugdiges gekies om in die kinderparlement te dien. Ses van hulle was van die Khomas-streek. Die 92 lede sal Maandag aan die nuwe kohort oorhandig. Die voorsitter van die gesondheidskomitee, Rivaldo Kavanga, sal in Project Hope dien, voortgaan as ‘n #befree-ambassadeur en sal ook om vir kinderregte te pleit. Kavanga het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die reis en suksesse van die kinderparlement.