Verenigde Navo kan Oekraïnse oorlog beëindig
Die uittredende Navo sekretaris-generaal, Jens Stoltenberg, sê die uitslag van die oorlog tussen Rusland en Oekraïne sal wêreldwye sekerheid dekades lank vorm. Hy het by die Navo-beraad wat tans in Washington plaasvind, gepraat. Stoltenberg sê indien Rusland die oorlog in Oekraïne wen, sal dit ander outoritêre leiers in Iran, Noord-Korea en China aanmoedig: