Meer oor gewapende roof op Walvis vanoggend

Nog ‘n wapen is vanoggend gesteel, die derde die week, en die keer tydens ‘n gewapende roof in Walvisbaai. Dit was ‘n gepoogde transito-rooftog maar het misluk en geen kontant is deur die drie gewapende rowers gebuit nie. Hoofinspekteur Ileni Shapumba het die besonderhede.