Palestyne se stryd herinner aan apartheid

Die voormalige minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor sien ooreenkomste tussen die stryd van Palestyne en Suid-Afrikaners onder apartheid. Pandor het gepraat by die Rhodes-universiteit in Makhanda in die Oos-Kaap en gesê anders as met Suid-Afrikaners, wat leiding gekry het met hulle stryd teen onderdrukking, het dit lande wêreldwyd maande geneem om die kwessies in Gaza aan te spreek. Sy beklemtoon die behoefte aan ‘n vreedsame oplossing vir die konflik tussen Israel en Hamas: