SA behoort hom te skaam oor hoe skole lyk

Die Democratic Union Party het die regering gekritiseer vir die swak toestand van skool-infrastruktuur. Hulle wys op kwessies soos die gebruik van vraghouers as klaskamers, ‘n gebrek aan behoorlike vensters, deure en dakke asook die voortgesette gebruik van puttoilette. Die party se sekretaris-generaal, Thapelo Makgale, het ‘n beroep op die Departemente van Basiese Onderwys en Openbare Werke gedoen om dringend aandag te gee aan hierdie kwessies om ‘n veilige leeromgewing te verseker: